+27 11 787 1984 | info@sonjaherholdt.co.za

Musiek

Sonja Herholdt die Sanger

Tydens my musiekkonserte sing ek van my bekende treffers. Ek sing ook ander immergroen en oorspronklike liedjies wat my na an die hart lê en aanklank by die gehoor vind.

Die aanslag is volwasse kontemporêr met inhoud wat poog om die gehoor se harte raak. Daar is ook baie humor en ligter oomblikke wat bydra tot ‘n heerlike musiekbelewenis.

Sonja Herholdt - Sanger
Close Menu