Leersame Program
Sonja en Tjokker vermaak sedert 2012 gehore reg oor Suid Afrika. Ons besoek gereeld kleuterskole, die grondslagfase van laerskole, feeste en kerke met ‘n aksiebelaaide program vir die jongspan.
Ons sing bekende en nuwe liedjies in Afikaans en Engels tydens hierdie interaktiewe en leersame program vol pret en vermaak.
Tydens ‘n besoek aan ‘n laerskool fokus ons op die vak lewensvaardigheid en sluit van hierdie leertemas by die program in.